A La Belle Etoile …. “die mooiste onder die sterre” Renovated, sandstone double-storey dating from the late 1800’s. A small holding with rural feel, on outskirts of town, within walking distance from a) Groenrivier ruins – 1754
b) Historical centre of village
c) Flowers, Bird watching, spectacular rock formations, fynbos.
Spacious rooms, double beds ( or double + three quarter) — each with private bathroom.
‘Kuierstoep” with braai facilities.
Spend chilly evenings in a homely atmosphere with cozy fireplace.
TV, Internet access, safe parking.
Die dik klipmure van die ou blokhuis wat gebruik was om die watergat op die “rooipad” tydens die Anglo-Boereoorlog op te pas, hou die warmte van die kaggelvuur binne gedurende koue wintermaande en die hitte van die somermaande buite. Die eerste eienaar van die blokhuis was E B Watermeyer, die eerste landmeter generaal op Nieuwoudtville, wat dit in ‘n woonhuis omskep het.
Die pragtige oorspronklike ingevoerde Oregan Pine balke ,vloere, trap en kaggel was vanaf Kaapstad verskeep na Doringbaai en daarvandaan per ossewa Vanrhynspas op.
Omring deur groot tuin en bome skep hierdie karaktervolle huis, op die rand van die dorp, ‘n rustige plaasatmosfeer waar die privaatheid van gaste prioriteit geniet.
Gaste se kommentaar:
“Warm friendly hospitality. We felt so welcome and the food was fabulous” Louise, Kate and Maria Panton – Benoni
“ Heerlike warm boereontvangs met smullekker kos. Die kaggelvuur was ook spesiaal. Geniet elke dag in jul mooi wêreld. Dankie” Louwtjie en Marietha Steyn – Kroonstad.
“Many thanks for a wonderful stay, great food and your warm hospitality. We had a wonderful time and are sure we will be back soon!” Chris & Kristen
“ Baie dankie – lekker gekuier en geslaap. Ons het onbekend bymekaar gekom , maar gaan as vriende uitmekaar” Chris en Elna de Klerk – Richmond
Directions: Entering town from R27, cross the only stop (4 way) in the Main Rd. Pass the Post Office and turn to your right at De Roubaix Algemene Handelaar into Nassau st. Cross one street (Watermeyer), keep straight on. When reaching sandstone pillars on your right, turn into A La Belle Etoile’s driveway.
We are looking forward to meeting you.
© 2025 Nieuwoudtville | Place of hidden treasures | Login | Candlelight