Aantal staanplekke beskikbaar: 10
Ablusieblok: 2
Hout en ys te koop op perseel.
Hout @ R40
Ys @ R20
Braaidromme beskikbaar vir elke staanplek.
Tariewe: R280 per staanplek per aand (2 mense)
Daarna R80 pppn ekstra
Slegs 1 voertuig/karavaan/tent per staanplek.
Skakel of Whatsapp vir Johan 082 854 4685 of Liezl 082 323 8832
© 2025 Nieuwoudtville | Place of hidden treasures | Login | Candlelight