Die Blou Huis se Restaurant en Teetuin maak oop vanaf 1 Augustus.
Kom drink soveel as jy wil van die Bokkeveld Rooibos Tee.
Kom eet koek, afval, potjiekos, melktert en vele meer.
Kom kuier saam met ons op Nieuwoudtville en kom kyk al die pragtige blomme.
Wat ‘n lekker plek.
Kyk sommer uit vir die Blou Mini.
© 2024 Nieuwoudtville | Place of hidden treasures | Login | Candlelight