Ulla Irene Camp site
- 10 staanplekke kampering
- Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Goedehoopstraat 763, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Beskrywing
Ulla Irene is in die buitewyke van Nieuwoudtville met mooi uitsigte oor die Hantam-landskap en blomreservaat.